Skatkis Stereo

Wat is ons Visie?

Jou stasie met n skatkis vol goue klanke
Hier is luister skakels. Kliek net op die skakel om te luister:
Welkom by Skatkis Stereo! Ons het hierdie splinternuwe webblad gemaak met die doel om ons as bestuur nader aan julle, ons luisteraars, te bring en die geleentheid te skep om julle 'n beter diens te kan verskaf. Die webwerf sal dien as platform om ons dienste, programme, promosies en allerlei inligting te deel asook om julle die geleentheid te gee om vinnig met ons te kan skakel en ook om terugvoer te kan gee. Op hierdie webblad sal julle gedetaileerde inligting kry oor ons, die programme, radio skakels, personeel en nog meer. Ons deel ook ons visie met julle. Ons sal die blad gereeld opdateer sodat julle te alle tye op hoogte bly met ons programme en gebeure. As julle enige voorstelle het hoe ons die stasie of die webblad kan verbeter hoor ons graag van julle. Dankie Bestuur
Ons visie is as volg: Om vir die luisteraars die mees genotvolle luistergenot te bied. Om die stasie toeganklik en openlik eerlik te hou Om te verseker dat gesinswaardes gehandhaaf word Nie politiek te adverteer nie. Die afrikaanse taal as hoof aanbiedings taal te handhaaf
Hier is skakels wat jy in jou gunsteling speler kan insit, soos Winamp Windows Media player, VLC ens. Kopiëer net die skakel en plak in die URL blokkie in Die skakel werk in meeste spelers: http://s3.streammonster.com/tunein/selfv2.m3u Winamp, iTunes http://s3.streammonster.com/tunein/selfv2.pls Windows Media Player http://s3.streammonster.com/tunein/selfc2.asx Real Player http://s3.streammonster.com/tunein/selfv2.ram QuickTime http://s3.streammonster.com/tunein/selfv2.qtl
Vir Nobex Radio op iPhone, Android en BlackBerry,  skandeer die kode hieronder, soek dan net Skatkis Stereo
Vir TuneIn radio skandeer hierdie kode, soek dan net vir Skatkis Stereo
Of kliek op hierdie skakel om die webblad te besoek
http://tunein.com/get-tunein/

http://nobexradio.com/Download.aspx
OnlineRadioBox
Loading ...
Loading ...
Winamp, iTunes Windows Media Player Real Player QuickTime
Loading ...
Now Playing
As julle van ons musiek en die stasie hou, help ons asb deur ‘n donasie te maak om voortdurend te verbeter? Ons genereer geen fondse deur advertensies nie om julle soveel moontlik musiek plesier te gee. Ons waardeer dit baie. Vir donasies in RSA, vra vir bankrek via e-pos asb?
              Vir donasie in USD
Vir Donasie in Euro
Skatkis Stereo

Wat is ons Visie?

Jou stasie met n skatkis vol goue klanke
Hier is luister skakels. Kliek net op die skakel om te luister:
Welkom by Skatkis Stereo! Ons het hierdie splinternuwe webblad gemaak met die doel om ons as bestuur nader aan julle, ons luisteraars, te bring en die geleentheid te skep om julle 'n beter diens te kan verskaf. Die webwerf sal dien as platform om ons dienste, programme, promosies en allerlei inligting te deel asook om julle die geleentheid te gee om vinnig met ons te kan skakel en ook om terugvoer te kan gee. Op hierdie webblad sal julle gedetaileerde inligting kry oor ons, die programme, radio skakels, personeel en nog meer. Ons deel ook ons visie met julle. Ons sal die blad gereeld opdateer sodat julle te alle tye op hoogte bly met ons programme en gebeure. As julle enige voorstelle het hoe ons die stasie of die webblad kan verbeter hoor ons graag van julle. Dankie Bestuur
Ons visie is as volg: Om vir die luisteraars die mees genotvolle luistergenot te bied. Om die stasie toeganklik en openlik eerlik te hou Om te verseker dat gesinswaardes gehandhaaf word Nie politiek te adverteer nie. Die afrikaanse taal as hoof aanbiedings taal te handhaaf
Vir Nobex Radio op iPhone, Android en BlackBerry, skandeer die kode hieronder, soek dan net Skatkis Stereo
Vir TuneIn radio, skandeer die kode hieronder en soek dan net vir Skatkis Stereo
Of kliek op hierdie skael om die webblad te besoek
http://nobexradio.com/Download.aspx
Of kliek op hierdie skael om die webblad te besoek
http://tunein.com/get-tunein/
Tuis
OnlineRadioBox
Hier is skakels wat jy in jou gunsteling speler kan insit, soos Winamp Windows Media player, VLC ens. Kopiëer net die skakel en plak in die URL blokkie in Winamp, iTunes http://s3.streammonster.com/tunein/self.pls Windows Media Player http://s3.streammonster.com/tunein/self.asx Real Player http://s3.streammonster.com/tunein/self.ram QuickTime http://s3.streammonster.com/tunein/self.qtl